Show cover of Afrikaanse Manne

Afrikaanse Manne

Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!

Tracks

Cowboys Mag Huil
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo,  Christo & Hardy oor mental health vir mans. Hugo share 'n storie oor sy groot "scar" op sy voorkop, Hardy vertel ons oor mental health en hoe hy met dit deal & Christo gee sy opinie oor boundaries . Hierdie was 'n great chat om te hoor hoe ons elkeen mekaar ken en hoe ons verskil. Dankie aan Almal wat saam ons luister!Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/September se boek vir die maand:World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooperhttps://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op FACEBOOKhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
60:35 09/25/2022
De Wet Kruger | Groot Oom John Tenoor
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met De Wet Kruger van die band Groot Oom John Tenoor. De Wet gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare as "base" speler vir die band, hy vertel ons oor hoe hulle getoer het en wat 'n great experience dit was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met De Wet te kon praat oor die groot impak wat hulle op punk rock musiek gehad het, dankie aan De Wet vir die awesome onderhoud!Geniet die een saam onsGroot Oom John Tenoor:Spotify:https://open.spotify.com/artist/6JT9m3NJiQXCfXVwdJXH06?si=KmTq_n97Q8O7beWIUjLfkASoundCloud:https://on.soundcloud.com/cS9hROns het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/September se boek vir die maand:World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooperhttps://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
59:01 09/18/2022
1 Jaar Herdenking
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo,  Dewald & Hardy oor hulle podcast se 1 Jaar herdenking. Dewald vertel oor sy wille house party wat hy in matriek gegooi het, Hardy vertel ons die selfde storie maar uit sy oogpunt. Hierdie was 'n great chat om te hoor hoe ons elkeen mekaar ken en hoe ons verskil. Dankie aan Almal wat saam ons luister!Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/September se boek vir die maand:World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooperhttps://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op FACEBOOKhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
63:55 09/11/2022
Hello Vriendin!
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Lara & Janie by Hello Vriendin. Ons gesels oor hulle podcast, musiek & lewens experiences. Lara share 'n storie oor haar studies en SA efficiency, Janie google 'n Nissan 1400 in die end show game. Hierdie was 'n algemene great chat en ons is dankbaar vir die onderhoud met Lara & Janie.Geniet die een saam ons.Hello Vriendin! Podcast Link:Spotify:https://open.spotify.com/show/2bsioOLJ7QLx7wadHpiQmI?si=VfyjGm9ARZW7veIBUnnElwOns het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640September se boek vir die maand:World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooperhttps://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
59:42 09/04/2022
Riaan Cruywagen | Onderhoud
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Christo met die legende van Afrikaans homself, Riaan Cruywagen. Riaan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare op die kasie, hy vertel ons oor hoe dinge verander het oor die laaste +50 jaar in die uitsaai wêreld en baie meer. Hierdie was 'n ongelooflike ervaring wat Hugo en Christo saam hulle vir altyd sal dra, dankie aan Riaan vir 'n fantastiese onderhoud!Geniet die een saam onsRiaan se Boek:Fees van die ongenooides - by P.G. du Plessishttps://www.amazon.com/Fees-van-die-ongenooides-Afrikaans/dp/0624048373Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640Augustus se boek vir die maand:Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinnimanhttps://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
60:42 08/28/2022
Protein Shakes & Lifestyle Blogs Vol. 3
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos gesondheid, oefen programme en die donker kant van seksualiteit. Dewald vetel oor covid in sy lewe, mans wat ballgags gebruik en Hugo chat oor wat hy dink jy moet doen as jy begin oefen, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640Augustus se boek vir die maand:Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinnimanhttps://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
66:30 08/21/2022
Skool Krete!
Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die dae van skool krete, hulle sing 'n paar ook. Hardy vetel vuur en vlam oor werk en sy nuwe passie "wolke foto's". Hugo vetel 'n lekker storie oor hoekom on die volkslied moet sing in alle skole, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640Augustus se boek vir die maand:Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinnimanhttps://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
58:22 08/14/2022
Die Quizmaster
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met die "Quizmaster" Christo! Christo vertel oor sy Quizes, hoe dit als begin het ens. en Hugo vertel vir Christo oor hoe die pod begin het wat hulle goal was met die pod. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en vir meer inligting oor Christo en wat hy doen check op sy website www.thequizmaster.co.za .Geniet die een saam ons.Christo se details:http://www.thequizmaster.co.zaQUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1659380519218Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Augustus se boek vir die maand:Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinnimanhttps://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
86:07 08/07/2022
Bars 'n aar!
Wat 'n lekker chat! Tannie Lucé kom kuier! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die wilde werk week, Forex en club rugby. Hardy vetel vuur en vlam oor rugby en werk. Hugo vetel 'n lekker storie oor vorige verhoudings, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640Augustus se boek vir die maand:Dungeon Crawler Carl - by Matt Dinnimanhttps://www.audible.com/pd/Dungeon-Crawler-Carl-Audiobook/B08V8B2CGV?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShareVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
61:38 07/31/2022
Self Help Cult
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo, Dewald & Marcus oor self help en self help boeke, ons praat ook oor hoe belangrik dit is om self dissipline toe te pas in jou lewe.  Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en opns opinie oor boeke, gym en jou lewe.Geniet die een saam ons.Dewald Top 3 Boeke:1. Jocko Willink - Extreme Ownershiphttps://www.google.com/books/edition/Extreme_Ownership/tpspDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=02. Paulo Coelho - The Alchemisthttps://www.google.com/books/edition/The_Alchemist/pTr44Sx6oWQC?hl=en&gbpv=03. Jordan B. Peterson - 12 Rules for Life: An Antidote to Chaoshttps://www.google.com/books/edition/12_Rules_for_Life/sxVHDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=0Hugo Top 3 Boeke:1. David Goggins - Can't Hurt Mehttps://books.google.com/books/about/Can_t_Hurt_Me.html?id=OSchEAAAQBAJ&source=kp_book_description2. Matthew McConaughey - Green Lightshttps://www.google.com/books/edition/Greenlights/sULYDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=03.Rich Roll - Finding Ultrahttps://www.google.com/books/edition/Finding_Ultra/I8hbtAHgYY4C?hl=en&gbpv=0Marcus Top 3 Boeke:1. James Clear - Atomic Habitshttps://www.google.com/books/edition/Atomic_Habits/XfFvDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=02. Jordan B. Peterson - 12 Rules for Life: An Antidote to Chaoshttps://www.google.com/books/edition/12_Rules_for_Life/sxVHDwAAQBAJ?hl=en&gbpv=03. David Goggins - Can't Hurt Mehttps://books.google.com/books/about/Can_t_Hurt_Me.html?id=OSchEAAAQBAJ&source=kp_book_descriptionBonus Boeke:1. George Samuel Clason - The Richest Man in Babylonhttps://www.google.com/books/edition/The_Richest_Man_in_Babylon/wlQLrgEACAAJ?hl=en2. Mihaly Csikszentmihalyi - Flowhttps://www.google.com/books/edition/Flow/QVjPsd1UukEC?hl=en&gbpv=0Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640Julie se boek vir die maand:A Door Into Time - by Shawn Inmonhttps://www.goodreads.com/en/book/show/51211227-a-door-into-timeVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
93:40 07/24/2022
Dronk Verhale Vol.1
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die wilde werk week, apple swaai en dronk stories van die verlede. Hardy vetel vuur en vlam oor rugby en werk. Hugo vetel 'n lekker storie oor sy dronk jeug, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640Julie se boek vir die maand:A Door Into Time - by Shawn Inmonhttps://www.goodreads.com/en/book/show/51211227-a-door-into-timeVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
62:59 07/18/2022
Gratis! Afrikaanse Lesse
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor Thailand en Thai Kultuur, ons praat ook oor Afrikaanse Kultuur en ons los die episode met 'n lekker trigger warning. Dewald vetel oor hoe hy tutor en gee 'n paar Afrikaanse Lesse. Hugo vetel 'n lekker storie oor wat by die werk gebeur het, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1656928583640Julie se boek vir die maand:A Door Into Time - by Shawn Inmonhttps://www.goodreads.com/en/book/show/51211227-a-door-into-timeVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gChristo se details:http://www.thequizmaster.co.zaEnjoy soos altyd!
74:39 07/10/2022
Sondag Dilemma
Vandag chat Hugo en Hardy oor kerk gaan dae toe hulle nog op skool was. Hardy share oor sy pakslae en movie aande, Hugo vetel 'n storie van hoe toe hy op skool was, baie fiets ry hoor! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir jou 'n lekker stukkie melktert!Geniet die een!Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Julie se boek vir die maand:A Door Into Time - by Shawn Inmonhttps://www.goodreads.com/en/book/show/51211227-a-door-into-timeVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
64:10 07/03/2022
Wat die "BLEEP"
Vandag chat Hugo en Hardy oor 'n die verassings wat by hulle werk vir hulle die week gewag het. Hardy share oor sy week van fix it 101, Hugo vetel 'n storie van hoe die week iemand baie nice by die werk was! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir jou 'n lekker stukkie melktert!Geniet die een!Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1653933643890Junie se boek vir die maand:Dungeon Lord - by Hugo Huescahttps://www.amazon.com/Dungeon-Lord-Wraiths-Haunt-litRPG-ebook/dp/B076ZX884SVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
63:33 06/26/2022
Dankbaar Vir Ons Verlede
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor hulle verlede en hoe dit hulle vandag gemaak het wie hulle is. Dewald vetel oor dinge wat hy probeer het in sy lewe, en Hugo vetel oor goed hy wens hy vir sy 16jaarige self kon vetel, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1653933643890Junie se boek vir die maand:Dungeon Lord - by Hugo Huescahttps://www.amazon.com/Dungeon-Lord-Wraiths-Haunt-litRPG-ebook/dp/B076ZX884SVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
68:11 06/19/2022
1000 Ways to Die!
Vandag chat ek en Hardy oor 'n 1000 Ways to Die en 'n paar ander tv shows van back in the day. Hardy share oor sy week van koeie en gym, Hugo vetel 'n storie van hoe die polisie gemaak het dat hy nie kinder tv shows mag gekyk het nie! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir 'n stoute draffie!Geniet die een!Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1653933643890Junie se boek vir die maand:Dungeon Lord - by Hugo Huescahttps://www.amazon.com/Dungeon-Lord-Wraiths-Haunt-litRPG-ebook/dp/B076ZX884SVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
60:09 06/12/2022
Trigger Warning - Politiek Vol. 2
Trigger Warning: Baie belangrik as jy sag is, ons is ook!Hierdie episode chat ek en Dewald slegs politiek so luister dalk kan ons jou opinie ook verander. Ek en Dewald is baie professioneel en weet als, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan kry 'n roomys by Steers!Geniet die een!As jy nie seker is wat jou politieke staans is nie, gebruik die website vir beter inligting daaroor;https://www.politicalcompass.org/testOns het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1653933643890Junie se boek vir die maand:Dungeon Lord - by Hugo Huescahttps://www.amazon.com/Dungeon-Lord-Wraiths-Haunt-litRPG-ebook/dp/B076ZX884SVolg ons op Facebook:https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&ref=content_filterYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
92:23 06/05/2022
Ons Almal Verskil!
Vandag chat ek en Hardy oor hoe ons almal verskil. Hardy share oor sy week van draf en rugby, Hugo vetel 'n storie oor 'n baie baie ou matras! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir 'n stoute draffie!Geniet die een!Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/QUIZ TYD!! - Nuwe Een Elke Maandhttps://kahoot.it/challenge/c1733a5a-3e95-407c-b7e7-6ccf75707aaf_1653933643890Christo se details:http://www.thequizmaster.co.zaMei se boek vir die maand:The 7 1/2 Deaths of Evelyn Hardcastle - by Stuart Turtonhttps://en.wikipedia.org/wiki/The_Seven_Deaths_of_Evelyn_HardcastleVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
60:52 05/30/2022
Protein Shakes & Lifestyle Blogs Vol. 2
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels ek en Dewald oor belangrike dinge soos gesondheid, steroids en daai donker kant van jou brein. Dewald vetel oor dinge wat jy probeer in sy lewe, mense wat steroids reg kan gebruik en ek maak bietjie oop oor my slegte gewoontes, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Dewald se boek:The Undiscovered Self: The Dilemma of the Individual in Modern Society- by C. G. Jung https://www.amazon.com/Undiscovered-Self-Dilemma-Individual-Society/dp/0451217322Mei se boek vir die maand:The 7 1/2 Deaths of Evelyn Hardcastle - by Stuart Turtonhttps://en.wikipedia.org/wiki/The_Seven_Deaths_of_Evelyn_HardcastleVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
70:22 05/22/2022
Manne in Amerika!
Vandag chat ek en Hardy oor Manne & Girls in Amerika. Hardy share 'n persoonlike storie oor sy tyd in Kanada en Hugo gooi 'n wille Trigger Warning Rant oor die mense in USA! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n pakkie koekies!Geniet die een!Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Mei se boek vir die maand:The 7 1/2 Deaths of Evelyn Hardcastle - by Stuart Turtonhttps://en.wikipedia.org/wiki/The_Seven_Deaths_of_Evelyn_HardcastleVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
63:42 05/15/2022
Tax Probleme
Vandag gesels ek en Dewald oor die wêreld se tax probleme. Dewald vetel hoe hy dit kan fix en ek speel  "Devil's Advocate". Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons vetel oor sy tyd hier in Amerika dan volg dit tot hoe hy reg oor die wêreld travel.Geniet die een saam ons.Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/Mei se boek vir die maand:The 7 1/2 Deaths of Evelyn Hardcastle - by Stuart Turtonhttps://en.wikipedia.org/wiki/The_Seven_Deaths_of_Evelyn_HardcastleVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd
54:49 05/08/2022
Dwelms, Evolusie & Die Toekoms
Vandag chat ek en Hardy oor dwelms, evolusie en die toekoms.  Ek en Hardy gesels oor hoe eenvoudig die verlede was en gee dalk 'n weird uitkyk oor die toekoms! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen neem 'n selfie en stuur dit vir ons!Geniet die een!Mei se boek vir die maand:The 7 1/2 Deaths of Evelyn Hardcastle - by Stuart Turtonhttps://en.wikipedia.org/wiki/The_Seven_Deaths_of_Evelyn_HardcastleDwelm: Fentanylhttps://en.wikipedia.org/wiki/FentanylDwelm: Ayahuascahttps://en.wikipedia.org/wiki/AyahuascaVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
66:19 05/01/2022
Dagga is Gagga!
Hey hou op rook!! Vandag chat ek en Hardy oor ons eerste dagga experience.  Ek en Hardy gesels oor ons werk week wat ons kwaad gemaak het en oor 'n paar goedjies wat ons anders wil doen! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n pakkie rizla!Geniet die een!April se boek vir die maand:I Can't Make This Up: Live Lessons - Kevin HartVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
69:41 04/24/2022
Stuur Ons Maan Toe
Vandag chat ek en Hardy space en blikskottel mense space is scary en uniek.  Ek en Hardy gesels oor sneeu mold en sy tyd by die dokter! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n biertjie!Geniet die een!Space is Weird, check die uit:https://www.theverge.com/2018/2/28/17063540/radio-waves-astronomy-big-bang-early-stars-universe-light-cosmic-dawnGod's Eye:https://telescope.live/gallery/helix-nebula-aka-eye-godHorse Head:https://science.nasa.gov/horsehead-nebulaApril se boek vir die maand:I Can't Make This Up: Live Lessons - Kevin HartVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
69:03 04/17/2022
Bly of Gly?
Vandag gesels ek en Dewald oor Amerika se manne met die groot bakkies en ons raak aan verskeie topics wat dalk 'n paar mense gaan ontstel. Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons vetel oor sy tyd hier in Amerika dan volg dit tot 'n verdere gesprek oor Suid-Afrika en die mense.Geniet die een saam ons.April se boek vir die maand:I Can't Make This Up: Live Lessons - Kevin HartVolg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd
67:45 04/10/2022
Scam Jou Uit 'n Kar Uit!
Vandag chat ek en Hardy oor al die ouens en dames wat so lekker gescam word ons gesels ook oor 'n paar ander dinge.  Ek en Hardy gesels oor ons gunstelling karre en hoe jy kan begin trade . Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n lekker garage pie!Geniet die een!Vir die wat wil leer tradeWall Street Academy:https://www.wsatraining.comApril se boek vir die maand:I Can't Make This Up: Live Lessons - Kevin HartHardy se Top 5 Karre:1: Redbull F1 RB16 2: Lamborghini Aventador 20223: Toyota Yaris 2022 WRC4: Hyundai Palisade 20225: BMW 530 DHugo se Top 5 Karre:1: Aston Martin DBS 20222: Porsche 911 GT3 20223: Mercedes AMG GT63 S 20224: 1969 Ford Mustang BOSS 4295: Ford F150 Raptor 2022Volg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
58:45 04/03/2022
Wat op Aarde?
Vandag begin ek en Hardy oor die dae van die Nokia 3310 te praat, ons gesels oor die goverment en 'n paar ander dinge.  Ek en Hardy gesels oor rasisme en gee ons opinie oor 'n paar topics . Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n lekker yskoue Coke!Geniet die een!Maart se boek vir die maand:A Brief History of Seven Killings by Marlon Jameshttps://www.penguinrandomhouse.com/books/311146/a-brief-history-of-seven-killings-by-marlon-james/Volg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
71:11 03/27/2022
Kyalami Grand Prix
Vandag gesels ek en Hardy oor die F1 races. Ek en Hardy gesels oor die verskillende ouens wat jaag en hoeveel drama by hierdie sport betrokke is. Ons chat ook oor 'n paar WWE sterre en chat oor Warren Buffet en al sy geld. Hierdie was 'n sport tiepe episode waar ons bietjie oor die  dit gesels en hier en daar bietjie lag.Geniet die een!F1 Show op Netflix:https://www.netflix.com/us/title/80204890?s=i&trkid=13747225&vlang=en&clip=81564401Suid Afrikaanse F1 Champ:Jody Scheckter:https://en.wikipedia.org/wiki/Jody_ScheckterMaart se boek vir die maand:A Brief History of Seven Killings by Marlon Jameshttps://www.penguinrandomhouse.com/books/311146/a-brief-history-of-seven-killings-by-marlon-james/Volg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
60:04 03/20/2022
’n Wolf in Skaapklere
Vandag gesels ek en William oor die dae van die college, begin van werk en share 'n paar stories daaroor. Ek en William, gesels ook oor die aand wat ons geroof was by Mystic Boer .  Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag.Geniet die een!Man met die Vark Hart:https://www.bbc.com/news/health-60681493Maart se boek vir die maand:A Brief History of Seven Killings by Marlon Jameshttps://www.penguinrandomhouse.com/books/311146/a-brief-history-of-seven-killings-by-marlon-james/Volg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
53:20 03/13/2022
Koshuise is Weird
Vandag gesels ek en Hardy oor die dae van die koshuis en share 'n paar stories daaroor. Ek en Hardy gesels oor die lewe en raak so paar keur diep. Ons chat ook oor musiek en wat vir ons 'n mooi song is. Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag.Geniet die een!Maart se boek vir die maand:A Brief History of Seven Killings by Marlon Jameshttps://www.penguinrandomhouse.com/books/311146/a-brief-history-of-seven-killings-by-marlon-james/Volg ons op Facebookhttps://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=resultYoutube Channel:https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7gEnjoy soos altyd!
62:11 03/07/2022